Freida Pinto

Freida Pinto
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Freida Selena Pinto[1]
Geboorte 18 Oktober 1984 (1984-10-18)
Mumbai, Indië
Nasionaliteit Indies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Freida Pinto (gebore 18 Oktober 1984) is 'n Indiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Slumdog Millionaire (2008), You Will Meet a Tall Dark Stranger (2010), Immortals (2011), en Rise of the Planet of the Apes (2011).

  1. Lindzi, Scharf (Mei 2012). "What's now! Parties". InStyle. Time Inc. p. 108. ISBN 7-09-921064-5.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search